REKENAAR KLAS

 

Gr1:

Program wat hul gebruik: Tux Paint(Download van die internet af)

Kinders word geleer hoe ‘n muis en sleutelbord lyk en hoe om die muis korrek vas te hou om mee te werk.

Die verskillende funksies van die program Tux Paint word ook stap vir stap aan hulle gewys.

Verskillende opdragte wat hulle al gedoen het:

• By die “Magic” funksie is daar bakstene, hulle moet ‘n muur bou en blomme en gras bysit, en  die stempel funksie gebruik om die pikkewyne op die muur te sit.

• Teken ‘n prentjie van jouself (Help hulle om gemaklik met die muis te raak)

• Teken verskillende gesigte met verskillende emosies.

• Teken enige iets wat leerder wil, help hulle om bietjie rond te speel en l die verskillende   funksies te ontdek.

• Een van die funksies is ‘n verskeidenheid  inkleur prente wat hulle dan inkleur.

• Teken ‘n prentjie van jou kamer.

 

Wat hulle nog gaan doen vir die kwartaal:

• Teken ‘n prentjie van jouself, mamma en pappa

• Opvoedkundige internet speletjies

 

Gr 2:

Program wat hul gebruik: Tux Paint(Download van die internet af)

• Teken ‘n prent van die lekkerste deel van jou vakansie

• Teken ‘n prent van jouself

• Teken ‘n prent van jou huis

• Deel jou bladsy in 2 dele, teken iets wat jou gelukkig maak aan die een kant en iets wat

   jou baie hartseer maak aan die ander kant.

• Ontwerp jou eie T-hemp

• Teken ‘n prentjie van jou gesin (Mamma,papa,boetie, sussie en jouself)

 

Wat hulle nog gaan doen vir die kwartaal:

• Kies enige prentjie om in te kleur.

• Opvoedkundige internet speletjies word gespeel.

 

Gr 3:

Program wat hul gebruik: Tux Paint(Download van die internet af)

• Teken ‘n prent van die lekkerste deel van jou vakansie

• Wys vir hulle hoe die landsvlag lyk en hulle moet die landsvlag dan teken.

• Wys vir hulle verskillende pad tekens, en gesels oor wat elkeen beteken.

Die leerders moet dan padtekens teken.

• Ontwerp jou eie vlag.

• Gesels oor wat gesonde en ongesonde kos is.Deel die bladsy in die helfte/ tekenngesonde kos aan die een kant en ongesonde kos aan die ander kant.

• Gesels oor wat elke leerder eendag wil word(Beroepskeuse) leerders moet dan ‘n prent daarvan teken.

 

Wat hulle nog gaan doen vir die kwartaal:

• Wys prente van verskillende diere se habitat”huise”.

   Leerders moet dan verskillendes teken.

• Opvoedkundige internet speletjies word gespeel.

 

Gr 4:

Programme wat hul gebruik: Rapid Typing (Tik program wat van die internet afgelaai is.)Tux Paint en Microsoft Office Word 2007

• Rapid Typing, leer die kinders om met 2 hande te tik.

• Ontwerp ‘n logo.

• Leer die kinders om in word te tik, hoe om die woorde B (Bold), I (Italic) en U (Underline)

   te maak, en die woord grootte en skrif te verander.

 

 

• Speel beurt.

• Leer die kinders hoe om WordArt te gebruik

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

• Speel Beurt.

 

Wat hulle nog gaan doen vir die kwartaal:

• Leer hulle hoe om clipart te gebruik.(Prente by ‘n dokument te voeg)

• Opvoedkundige internet speletjies word gespeel.

 

Gr 5:

Programme wat hul gebruik: Rapid Typing (Tik program wat van die internet afgelaai is.)Tux Paint en Microsoft Office Word 2007

• Rapid Typing, leer die kinders om met 2 hande te tik.

• Leer die kinders hoe om ‘n watermark op ‘n word dokument in te sit.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

• Speel beurt.

• Leer die leerders hoe om op ‘n koevert te kan druk.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

• Speel Beurt.

• Leer die leerders hoe om verskillende grafieke”charts” te gebruik.

 

Gr 6:

Leerders doen boekwerk en skryf ook klastoetse en eksamen.

 

Kwartaal1:

• Leerders leer oor die verskillende programmatuur

• Verskil tussen ROM/RAM

• Samewerking tussen die volgende eenhede: ROM/CPU/RAM/HARDESKYF/SLEUTELBORD

• Dataverwerking en basiese eenhede

• Die sleutelbord

 

Kwartaal2:

• Die Internet

 

Kwartaal 3:

• E-pos

 

Kwartaal 4:

• Rekenaar virusse (Hoe dit versprei, en hoe dit verhoed kan word)

 

Gr 7:

Leerders doen boekwerk en skryf ook klastoetse en eksamen.

 

Kwartaal1:

• Microsoft Office Word 2007 (Praktiese sowel as boekwerk)

 

Kwartaal2:

• Microsoft Office Excel 2007 (Praktiese sowel as boekwerk)

 

Kwartaal 3:

• Microsoft Office PowerPoint 2007 (Praktiese sowel as boekwerk)

 

Kwartaal 4:

• Microsoft Office Publisher 2007 (Praktiese sowel as boekwerk)